PCS nuusbrief 1 Maart 2021

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

DIENSPERSONEEL

Ons is bevoorreg met `n knap en toegewyde terrein- en diensspan by PCS.

Maria Gotlolo

Ellen

Selina

Stephan

Patricia Jwara