Nuusbrief 17 op 22 Mei 2017

Gedagte van die week:”Wees almal eengesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig en vriendelik..(1 Pet 3:8)

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

EISTEDFODD

In 2012 het PCS vir eerste keer deelgeneem aan die Eistedfodd in die streek en het ons leerlinge wel gevaar.

Kliek op die foto om nog foto's van die geleentheid te sien.