Nuusbrief 17 op 22 Mei 2017

Gedagte van die week:”Wees almal eengesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig en vriendelik..(1 Pet 3:8)

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

LEIERS 2016

By Parys Christelike Skool word graad 7 leerders verkies as leiers van die skool indien aan alle kriteria voldoen.

Voor van links na regs:

  • Ryno Barnard
  • Rio-Rida Hattingh
  • Keisha Barnardo
  • Meruschke Retief
  • Bennie Pretorius Onder Voorsitter Beheerliggaam