Nuusbrief 17 op 22 Mei 2017

Gedagte van die week:”Wees almal eengesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig en vriendelik..(1 Pet 3:8)

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

SKOOLDRAG

Ons is trots op ons skooldrag en versoek leerders om ten alle tyd die regte skooldrag te dra.

SKOOLDRAG

Somersdrag

Maandag, Woensdag en Vrydag

Dogters
Seuns

Wintersdrag

Maandag, Woensdag en Vrydag

Dogters
Seuns

SPORTDRAG

Dinsdag en Donderdag

Dogters

Somer:

Winter:

Seuns

Somer:

Winter: