Nuusbrief 17 op 22 Mei 2017

Gedagte van die week:”Wees almal eengesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig en vriendelik..(1 Pet 3:8)

Noag se arkie bied 3 groepies aan. Die Olifantjies is vir 3 -4 jariges wat reeds oor blaasbeheer beskik en uit 'n bekertjie kan drink. Die Kameelperde en Zebras is vir 4 - 5 jariges wat reeds 'n volledige skoolgereedheidsprogram volg.

VOORTREKKERS

Wat `n voorreg en belewenis vir ons voortrekkers om saam met hul offisiere die geskiedkundige gebou te besoek. Teenwoordig was Miané Botes, Nicholas Jansen van Rensburg , Hanru Ferreira , Riana van Tonder , Chamoté Jansen van Rensburg , Richelle Jansen van Rensburg , Danél Fourie , Chantelle Jansen van Rensburg , Michelle Botes , Leané van Tonder , Roelof Vermaak , JC Brazao , Ryno Barnard , Hanko Ferreira.

Voortrekker groep:

Kliek op die foto om nog Voortrekker foto's te sien.